PLEASE NOTE: 2025 orders CLOSE on Monday, 8 December!!! Orders placed after 8 December will be fulfilled in 2026
2026 Dagbeplanners
Met 'n Jaar kalender, Maand kalender en Week beplanner, was ge-organiseerd leef, nog nooit so maklik en MOOI nie!
Elke beplanner het ook weekliks 'n skrifgedeelte om jou te inspireer vir die week wat voorlê.
Elke dag is opgedeel in twee gedeeltes: Skedule- met half-uur tydsgleuwe, asook 'n "om te doen" lys gedeelte.
Grootte: A5
Beskikbare taal: Afrikaans en English
PLEASE NOTE: 2025 orders CLOSE on Monday, 8 December!!! Orders placed after 8 December will be fulfilled in 2026
